De-Koornneefse-Sud-Africa-reis.reismee.nl

Electriciteit

Aan allen,
Aan die tegnologie kant, julle weet dat ons krag plugs nie die Euro-tipe is nie. Ek stel voor dat julle ten minste een (per gesin) multi Euro extension met kort verleng snoer saam bring. Dan kan ons die verleng snoer plug vervang met 'n Suid Afrika plug wat dit maklik maak met herlaai van batterye vir kamera's, mobiels, laptops ens. Hier onder is 'n foto van die tipe wat ek bedoel:
Groete
Joos

Reacties

{{ reactie.poster_name }}

Reageer

Laat een reactie achter!

De volgende fout is opgetreden
  • {{ error }}
{{ reactieForm.errorMessage }}
Je reactie is opgeslagen!