De-Koornneefse-Sud-Africa-reis.reismee.nl

Jordi's Verblyf (Deel 2)

Jordi, Ek het vandag die caravan's van binne besigtig! Nou ja, jy het klaar jou keuse gemaak en jou hart verkoop op opsie #2, die sjieke blou honeymoonertjie. Wat lastig dat jy nou 'n dag later die caravan van binne wou sien. Soos meeste gewese honeymooners jou kan vertel, die interior is nie die belangrikste aspek!!! Maar jy wil nou een maal die interior sien. Foto #1 is die interior van die wit caravan (teen 'n belaglike prys van 4900 Zuid Afrikaanse rande). Ek vind die heel ongesellig met TV en kaggel, wat moet jy nou met 'n kaggel in desember in die wildtuin, persoonlik vind ek dit niks. Foto #2 is jou persoonlike keuse, cool blou nommertjie teen 'n weg gee prys. Die interior is wat eenvoudiger maar die nuutste buzz word is mos "less is more"! Ten volle toegerus met stroom en orthopeties goedgekeurde matrasse sal jy seker 'n zoete nagrus ervaar met die nagtelike klanke van die natuur in die wildtuin. Let op die hoogs moderne konveksie airco in gebou in die dak van die caravan! Joos

keer bekeken
reactie
keer bekeken
reactie