De-Koornneefse-Sud-Africa-reis.reismee.nl

Jordi's verblyf in Afrika

Jordi Na die afgelope weekend se beraad rondom verblyf reelings kom ons heel laas slaap plek kort vir twee persone. Maar jy moet nie bekommerd wees nie. Ons het reeds twee oplossings gevind. Jy moet maar self kies en ons sal onderhandel oor die prys vir gekose verblyf. Jy moet wel in ag neem dat jy die voordeel het dat jy jou verblyf enige plek in Afrika kan neem en gebruik, dus moet nie die mobile voordeel vergeet nie! Groete Joos

keer bekeken
reactie
keer bekeken
reactie